Liao-dinastie

契丹國, 大遼
Liao-dinastie
Flag
907 – 1125 Flag
Ligging of Liao
Ligging of Liao
Die Liao-dinastie toe dit op sy grootste was, omstreeks 1000 n.C.
Hoofstad Shangjing
Taal/Tale Khitan, Middel-Chinees
Godsdiens Boeddhisme
Khitan tradisionele animisme
Taoïsme
Zoroastrisme
Regering Monargie
Keiser
 - 907–926 Taizoe (Abaoji)
 - 926–947 Taizong
 - 947–951 Shizong
 - 951–969 Muzong
 - 969–982 Jingzong
 - 982–1031 Shengzong
 - 1031–1055 Xingzong
 - 1055–1101 Daozong
 - 1101–1125 Tianzuo
Historiese tydperk Middeleeue
 - Abaoji word Groot Khan van Khitan 907
 - Kara-Khitan-khanaat gestig 1125
Oppervlakte
 - 947 2 600 000 km2
1 003 866 sq mi
 - 1111 4 000 000 km2
1 544 409 sq mi
Geldeenheid Chinese munte en banknote

Die Liao-dinastie (Khitans: Mos Jælud; Chinees: 辽朝, Liáo Cháo), ook bekend as die Khitan-ryk, was ’n ryk in Oos-Asië wat van 907 tot 1125 oor Mongolië, dele van die Russiese Verre Ooste, Noord-Korea en Noord-China regeer het. Die naam kom van die Liaorivier in Suid-Mantsjoerye. Dit is gestig deur die Khitan-volk se Groot Khan Abaoji, min of meer tydens die val van die Han-Chinese Tang-dinastie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search